Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Chris Van Rensburg Publikasies. Johannesburg 1886 - 1986. Hierdie boek is propvol ou photos en illustrasies van hoe Johannesburg gelyk het en hoe dit ontwikkel het in n' hondered jaar. Dit bewat ook photos van die stad en sy mense, van pioniers, sport, vervoer en vele ander onderwerpe.
327 Bladsye A4 Hardeband