Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2019-reeks spog weer eens met die gewilde hardeband-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek, Leef uitnemend.
Kenmerke sluit in:
- Inspirerende aanhalings vir elke dag
- Motiverende maandelikse oordenkings
- Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir universiteite
- 'n Bladsy per dag (07:00 tot 19:00 en plek vir n werktyd)
- 'n Jaarbeplanner, elke maand en week in onskou en kalenders
- Plek vir finansile aanwysers
- Logboek om brandstof en afstand aan te teken
- Ritssluiter
Summary | Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2019-reeks spog weer eens met die gewilde hardeband-uitgawe in luukse leer... |
Author | John C. Maxwell |
Publisher | Struik Christian Media |
Release date | 20180920 |
Pages | 416 |
ISBN | 1-4153-3874-4 |
ISBN 13 | 978-1-4153-3874-2 |