Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1985 hardeband met stofomslag 235 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed maar het n paar klein merkies aan die bo en onderkant -veroorsaak deur in insek, die voorste skutblad is n gedeelte uitgeknip - vermoedelik iemand wat n a naam of iets wou verwyder, naam stempel op die volgende bladsy, die teks is skoon en die binding goed-geen oorsese versending