Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
âœOns vier ân wonderlike tyd wat goddank verby is.â Vier vriende hou ân partytjie kort ná Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die Voëlvry-toer herleef. Hulle was deurdrenk van die protesmusiek van Kerkorrel, André Letoit en Bernoldus Niemand. Toe was hulle jonk, dronk en rebels. Nou is hulle voorstedelik en ontnugter. Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog ân raaisel â" iets wat al vier steeds ná al die jare teister. Dit is ân vernuftig opgeboude stuk waarin die onstuimige laat-tagtigerjare in Suid-Afrika oortuigend uitgebeeld word. Dit was die tyd toe die Afrikaanse jeug polities bewus geraak en toe die grensoorlog ân verwoestende uitwerking op duisende jong dienspligtiges gehad het. Met sprankelende dialoog en treffende tonele konfronteer Malan Steyn ons in hierdie drama met ân nog steeds lewende verlede.
TITLE: Johny is Nie Dood Nie
AUTHOR: Malan Steyn
SKU: 9781869194475
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/05/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 86
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm
WEIGHT: 155 gr