Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Johrne is in 1974 in Griekwastad gebore en het aan die Hoerskool Reitz gematrikuleer. Vanaf 1994 studeer hy teologie en verwerf n honneursgraad in Bybelkunde en n meestersgraad in praktiese teologie. In die 2000s word hy die stigterslid van Geblikte Afrikaans en die musiekgroep ddisselblom. Die groep laat vier albums die lig sien.
Johrne sluit in 2011 by OFM en GROOTfm aan as radio-omroeper (na ses jaar as televisie-aanbieder op kykNET, MK en SABC3 en drie jaar as die redakteur van DeKaT Man). In 2014 swem hy van Europa na Asia.