Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Die verhaaltjie is eenvoudig oorvertel en is gebaseer op die verhaal van Jona (Jona 1-4). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stukkies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die storie van Jona voor hulle o ontvou.
Kinders sal die kleurvolle, vrolike illustrasies geniet en die stewige handvatseltjie is perfek om die boekie oral saam te vat.
Oor die skrywer
Gill Guile is 'n illustreerder en outeur van kinderboeke. Sy hou daarvan om te skilder en om aan kinder-boeke te werk. Sy het al meer as 400 boeke gellustreer.
Summary | Jona en die vis is n opwindende saamdra-Bybelstorieboekie met pragtige illustrasies deur Gill Guile. Die verhaaltjie is eenvoudig oorvertel en is gebaseer op die verhaal van Jona (Jona 1-4). |
Publisher | CUM |
Release date | 20140901 |
Pages | 8 |
ISBN | 1-4316-0878-5 |
ISBN 13 | 978-1-4316-0878-2 |