
Jona en die Walvis - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Val van Jerigo is een van die mees inspirerende verhale van die Ou Testament. Dit stel voor dat enige iets moontlik is as n’ mens geloof het in God. Nou kan jy en jou hele familie die krag van die klasieke verhaal in die pragtige animasie film ervaar. Soos die storie begin, leer ons dat die Israelite – onder die leierskap van Moses – deur die wildernes getrek het vir veertig jaar. Nou gaan hulle amper die Beloofde Land binne. Maar Moses sal nie saam hulle gaan nie. Sy tyd het gekom om saam met God te wees in die hemel. En so is n’ jong man met die naam van Joshua aangestel om Moses se plek in te neem. Soos Moses, besef Joshua ook dat niks verrig kan word sonder die hulp van God nie. Die Here beloon vir Joshua vir sy gelowigheid deur vir hom aan n’ plan bloot te stel wat die Israelite sal toelaat om die stad van Jerigo in te neem. Soos die aksie ontvou, sien ons dat n’ reeks wonderwerke plaas vind, soos toe die Israelite uit Egipte ontsnap het baie jare tevore. En op die uiteinde, is ons saam met hulle baie gelukkig wanneer hulle die Beloofde Land binne gaan.
Region 2 (South Africa) ALL MY ITEMS ARE NEW. THIS ITEM IS BRAND NEW. This item is ordered directly from my supplier. Delivery estimate is 7 days.