R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 10 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofjas in goeie toestand. Boek binne in goeie leesbare toestand Versamelbare boek
Dis die begin van die nuwe skooljaar en tyd vir die klomp Malan-niggies om terug te keer na hul geliefde Maasdorp. Ons ontmoet die dogters van gunstelingkarakters soos Kobie, Lulu en Diana. Daar is die musikale Teda, wat begeer om 'n konsertpianis soos haar tant Kobie te word, die pligsgetroue Magda en die onnutsige klein Estelle. En dan is daar Jessamie de Villiers. Met haar rooi hare in stywe vlegseltjies, haar lustelose houding, slonsige kleredrag en onvriendelike voorkoms, is dit moeilik om te glo dat sy die kind is van die stralende Kobie, Maasdorp se liefling en vandag die wêreldbekende kunstenaar Jakoba Malan. Sy gaan vir die eerste keer Maasdorp toe en dring daarop aan dat haar steekhaarbrakkie, Kerneels, moet saamgaan!