R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tweede druk, Tafelberg, 1992, Sagteband - Kortverhale - 87pp. ISBN 9780624018421. "Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande, seksuele ontdekkings nie, maar dit was eweneens n tyd van polarisasie. In hierdie tyd was daar die figuur Koos Prinsloo, wat met sy debuut Jonkmanskas (1982) opslae gemaak het. Oor die gedurfde verhale, die vermenging van feit en fiksie. Die kritiek op die patriargie. By Koos Prinsloo was daar woede, vreesloosheid, gedurfdheid, n soort dirty realism en die verhale het al hoe feller en meedoënloos geraak. Met Die hemel help ons (1987), Slagplaas (1992) en Weifeling (1993) was Prinsloo gevestig as kultusfiguur. Met vele omstrede gebeure: Die Rapport-prys is hom ontneem omdat hy, by monde van n karakter, P.W. Botha as n meidenaaier uitgeskel het hierteen het hy geappelleer en wel uiteindelik die prys ontvang; Johannes Kerkorrel het homself herken en letterlik in n verhaal ingeslaan; n Literator, Tom Gouws, het vir weke se vermaak gesorg toe hy n foto in n Prinsloo-teks verkeerd kodeer het. Koos Prinsloo is en bly n gedurfde skrywer, n knap stilis wat die leuens van sy samelewing met n rapier aan flarde kon sny." - Joan Hambidge
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.