Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Marguerite van Male is veertien en ân half. Sy is die enigste erfgenaam van die hertogdom Vlaandere. Sy droom van ân wit ridder wat haar na ân kasteel in die wolke sal voer. Maar die ridders wat sy ontmoet is almal sukkelaars wat nie bestand is teen haar sterk karakter en haar opvlieende aard nie.
TITLE: Jonkvrou
AUTHOR: Jean-Claude van Rijckeghem
SKU: 9781869195014
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/05/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 288
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 140 mm x 215 mm x 15 mm
WEIGHT: 320 gr