Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deel van Joof en sy maats reeks deur die skrywer van die Uile boeke, Cor Dirks. Hierdie een is van die skaarser titels in die reeks.
HIERDIE BOEK IS "EX LIBRARY" MET AL DIE GEWONE MERKE, SAKKIES, STEMPELS EN TAPE.
HARDEBAND MET STOFJAS BESKERM DEUR DIK BIB PLASTIEK EN BOEK IS IN GOEIE TOESTAND VIR OUD BIBLIOTEEKBOEK.
EFFENSE HERSTELWERK AAN STOFJAS MET TAPE.