Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Herdruk - Joop gaan op Kommando deur M. Jos Venter. A5, sagteband. As jong seun het Venter geweier om by die huis te sit as sy land deur die vyand bedreig word. Å Deel van sy oorlogsloopbaan bring hy onder genl. De la Rey deur. Hy word later gevang en na Bermuda gestuur waar baie humoristiese kattekwaadstreke plaasvind waaronder die uittarting van die kampowerhede. Hy berig ook oor sy vriendskap met Frederick Joubert Duquesne, wat later wêreldberoemdheid verwerf het as meesterspioen.