This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Peter Townsend en die Prinses deur Norman Barrymaine
Secondhand
R35.00
koningin victoria die liefde en die troon Daan retief uitgewers
Secondhand
R100.00
Nazimova: A Biography - Gavin Lambert
Secondhand
R160.00
Joost: The Man in the Mirror (Inscribed by Joost van der Westhuizen) | David Gemmell
Secondhand
R325.00
Joost En Amor - Agter Die Skerms (Afrikaans, Paperback) - Gavin Prins
Sold

Joost En Amor - Agter Die Skerms (Afrikaans, Paperback) - Gavin Prins

New 1 was available
R169.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781770225978
Bob Shop ID
116804719
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours

Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was gese¿¿nd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n o¿¿nskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad van ’n plaaslike Sondagkoerant verskyn het …

In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en ’n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie – die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe ’n eenvoudige plaasseun wat ’n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het – en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het ’n sekere mate van bevryding meegebring – totdat ’n lewensgevaarlike siekte hom op sy knie¿¿ gedwing het …

Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte wat Suid-Afrika se bekendste paartjie geteister het.

 
By: Gavin Prins
Pages: 208
Publisher: Zebra Press
Isbn: 1-77022-597-8
Isbn13: 978-1-77022-597-8

Recently viewed

See more
First Ascent Kinetic Tights Men - 2XL
New
R845.00
27% OFF
(D)Palmrest Touchpad Cover HP DV7-7000 682044-001 60.4SU03.001
Secondhand
R799.00 R1,100.00
Swart Luiperd reeks nr 34 - Braam le Roux
Secondhand
R65.00
In die blou kamp - Dana Snyman
New
R360.00