Joost en Amor Agter die Skerms

Secondhand
1 available
R39.00
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Peerless Park West, Kraaifontein, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 15 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
405730
Bob Shop ID:
592149740

If you do not see a picture with our listing, we apologise for the inconvenience caused. This is due to a technical issue from Bobshop and not within our control.  Please send us a message if you need more details about the listings. We will be happy to help you.

 

Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was 'n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie "Posh en Becks" bekend gestaan en was gesend met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en 'n onskynlik gelukkige huwelik. Totdat 'n skokberig oor 'n seksvideo op die voorblad van 'n plaaslike Sondagkoerant verskyn het
In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en 'n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe 'n eenvoudige plaasseun wat 'n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het 'n sekere mate van bevryding meegebring totdat 'n lewensgevaarlike siekte hom op sy knie gedwing het
Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte wat Suid-Afrika se bekendste paartjie geteister het.

 

We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.  

 

Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies. 
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte. 

More from this seller

View all
In Debt to the Earl by Elizabeth Rolls
R29
Stel van 15 ou Afrikaanse Hardeband Boeke
R49
Barry Manilow The Greatest Songs Of The Fifties CD
R25
Exploring a Sub-Antarctic Wilderness by Brian J. Huntley
R49
Add to cart

Similar products

AAA - Agter die Doellyn - (Pragtige Sagteband)
R36
Joost: Man In The Mirror (David Gemmell)
R85
Books: Agter die Doellyn - Christelike Uitgewersmaatskappy, 2011
R35
JOOST - FOR LOVE AND MONEY - EDWARD GRIFFITHS
R50