J.M. de Wet (2 Julie 1907- 5 Julie 2002) was 'n Afrikaanse skrywer, wat benewens n biografie van Jopie Fourie verskeie nasionalistiese romans en gedigte onder sy eie naam en verskeie skuilname skryf. Hy maak onder meer van die volgende skuilname gebruik: Jan Malherbe, Danie Stegman en Petrus Naud.[1] Hy is op 5 Julie 2002 oorlede. Onder sy eie naam verskyn Jopie Fourie: Foto-album.Hy skryf verskeie boeke onder skuilname. Onder die naam Danie Stegman verskyn onder andere Nooit gevang nie (die herinneringe van Anna G. Janse van Rensburg van n Vrouevluglaer uit die Anglo-Boereoorlog wat nooit gevang is nie), Murasies (herinneringe uit die Anglo-Boereoorlog van N.G.J. Venter), Mylpale en Skoorsoek; onder die naam Jan Malherbe verskyn Dit is my plig!; en Die Middernagmoord word onder die naam Petrus Naud uitgegee. Teen die einde van sy lewe gee hy die digbundel Amajuba en ander gedigte, waarin hy nasionalistiese verse bundel, privaat uit onder die naam Danie Stegman Jopie Fourie, Foto-Album - J.M. de Wet. . ISBN

Title: Jopie Fourie
Sub Title: Foto-Album
Author: J.M. de Wet
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever