Jordan Se Wens (Afrikaans, Hardcover) - Karen Kingsbury
New
1 was available
R103.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 3 - 8 working days
Jordan Wright is 'n lewenslustige seuntjie soms tot sy ma se groot frustrasie en hy wil bitter graag 'n pappa he. Hy besluit om vir God 'n briefie te skryf en te vra vir 'n pappa vir Kersfees. Megan Wright is 'n suksesvolle prokureur in New York, maar wat haar persoonlike lewe betref is sy ongelukkig en sinies. Na 'n liefdelose huwelik en die dood van haar man is sy oortuig dat ware liefde haar nie beskore is nie, en glo sy nie meer in God se vermoe om haar omstandighede te verander nie. Wanneer sy haar seun se briefie aan God ontdek, skryf sy hom in by Helende Harte, 'n mentorskap-program vir kinders wat 'n ouer verloor het. Casey Cummins is steeds in rou na sy vrou en hul baba se tragiese dood drie jaar vantevore. As deel van sy soeke na hoop en genesing sluit hy aan as mentor by die Helende Harte-program, waar hy Jordan en sy ma ontmoet. Aan die begin sien Megan vir Casey slegs as 'n gawe man wat vir haar seun iets kan beteken. Sy het geen idee dat dit die begin is van 'n antwoord op hul gebede en die verwesenliking van 'n klein seuntjie se diepste wens nie.