This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2207

Similar products

The German official Account of the war in South Africa by Waters and Du Cane
Secondhand
R400.00
Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis
Secondhand
R329.00
The Wynand Du Toit Story
Secondhand
R300.00
HISTOIRE DU F.L.N. JACQUES C. DUCHEMIN
Secondhand
R149.00
Josefskleed & Judasbok - Wynand du Toit
Sold

Josefskleed & Judasbok - Wynand du Toit

Secondhand 1 was available
R295.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
X078 V434
Bob Shop ID
624838703

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 204 / 173
Uitgegee: 2015 / 2016 (Du Toit)
ISBN: 9781928327776 / 9781928349839

Judasbok Wynand du Toit

Verraad te wille van oorlewing 

In Mei 1985 land n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!

Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibië.

----------------

Josefskleed - Wynand du Toit

Die stryd om te oorleef  ...

Du Toit vertel van sy lewe na die weermag en van die stryd van hom en baie ander soldate om aan te pas en in te skakel by 'n Suid-Afrika wat oudsoldate dikwels misken en die verraad op politieke vlak deur ministers en andere wat gerieflik met vet pakkette weggestap het, terwyl baie oudsoldate van die hand na die mond moet lewe.

Hy pas ook die laaste stukkies in die legkaart van waarom die operasie in Angola waarin hy gevangene geneem is dalk deel was van 'n groter politieke spel wat agter die skerms gespeel is.

Recently viewed

See more
Helena Plain Foot Light Grey Led 11w 4000 K
New
R550.84
Ebox 24pcs Cd Holder Black & Yellow Socc
New
R61.00
70% OFF
Pocketwatch - Kienzle - Scarce
Secondhand
R750.00 R2,500.00
50pcs+1 Tool Skirting Non-Punch Markless Nails Single Headed Bi-Directional Crook Nails Bagged
New
R243.82

Customer ratings: 1 ratings

Thanks
04 Nov 2024