| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie drama vertel die tragiese verhaal van Joshlin Smith (6), die blougroenoog kind wat in 2024 deur haar ma aan 'n sangoma vir R20 000 verkoop is. Nota van die skrywer: Die drama probeer nie om die werklikheid rondom die lewe en verdwyning van Joshlin Smith op onverantwoordelike wyse te weerspieël nie. Dit probeer om ruimte te skep vir herbesinning én aksie, sover moontlik. Die stuk moet troos, verag en introspeksie bied.
TITLE: JOSHLIN MEER AS N NAAM
AUTHOR: BENJAMIN,H
SKU: 9781485316275
PUBLISHER: Protea Book House
DATE PUBLISHED: Mei 2026
BINDING: Paperback
CONDITION: New