Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
CD and artwork in excellent condition.
Joshua na die Reën is die debuutalbum van die Afrikaanse musikant Joshua na die Reën. Die album is by Sunset Studios in Stellenbosch opgeneem[2] en is op 1 Augustus 2013 vrygestel. Joshua na die Reën is in 2014 twee Ghoemas toegeken vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album.