Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie mense gaan deur die lewe met ’n swak selfbeeld; negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens; Ander weer sien geluk as iets wat ‘eendag’ met hulle sal gebeur; Waarlik gelukkige; vervulde mense is dié wat geleer het hoe om hul beste lewe nou reeds te leef; Hoe breek jy deur hierdie negatiewe denkpatroon sodat jy jou volle potensiaal kan uitleef; Die antwoord lê in ’n nuwe manier van dink oor jou lewe; Deur die volgende sewe stappe te neem; kan jy die eerste tree op die pad na ’n besondere toekoms gee; Verbreed jou visie; Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld; Ontdek die krag van jou woorde en denke; Maak jou los van die verlede; Groei deur swaarkry; Leef om te gee; Kies om gelukkig te wees; Joel Osteen se unieke insig en bemoediging sal lesers help om die struikelblokke op hul pad te oorkom; hul Godgegewe doel en potensiaal te besef en te begin om hul beste lewe nou reeds te leef.