Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wil jy 'n gastehuis begin? Of het jy 'n gastehuis wat nie presteer nie? Dan is die boek net vir jou.
Prakties en op die man af vertel kenners hoe om die belangrikste slaggate te vermy wat op elkeen wag wat die baie kompeterende, maar snelgroeiende bedryf wil betree. Nugter en onderhoudend gee hulle riglyne oor die
Soft cover, good condition. 178 pages.