Jou Kind En Verlies

Jou Kind En Verlies

3 available / new
Indicative market price: R270.00
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R230.00
15% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776354887
Bob Shop ID
594320570

'n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as 'n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog 'n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou. Die dood van hetsy 'n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander 'n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf. Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en 'n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme.

Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys 'n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes 'n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Lenovo Pad Pro 11.5 inch 2021 TB-J716F / Tab P11 Pro 11.5 inch TB-J706F YAM13 Backlight Style...
R621.14
Gerrie Pretorius Ek sing vir jou Bles (4081)
R90.00
Edison Blue phonograph record # 1877 Evening Breeze an idyl by National String Quartet as per photo
R200.00 No bids
For Motorola Moto G Stylus 2021 Original Charging Port Board
R249.29

Similar products

Dames en here - Dr. Elbie Adendorff
R280.00
Leef lank en gesond
R45.00
BRINK, A.J. - Jou Hart en Lewe - (Pragtige Hardeband in Stofomslag)
R24.00
Eet Slim en Bly Slank: Die GI-Dieet - Liesbet Delport en Gabi Steenkamp
R85.00