This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

6% OFF
Wysheid vir jou lewensreis
R245.00 R260.00
Verander jou kop, verander jou lewe
R30.00
Boodskapper - Oorwin jou Vrees
R9.50
Medium Bible Afrikaans 1933/1953: Afrikaans - X
R699.00
Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback) Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback)
Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback) Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback)
Sold

Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback)

10 were available / new
R64.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
DKZN-5541-G8A0
Bob Shop ID
406933403
Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



As jy wegkyk van dit wat materialisties is (waar geld as maatstaf gebruik word) en na God en jouself kyk, sal jy ontdek... Wie JY is maak jou ryker as 'n miljoenr.

Die boodskap wat deur geld aan ons oorgedra word, is eenvoudig: "Sonder my is jy niks werd nie, jy het niks, jy is niks nie."

Dis 'n taal wat deur biljoene mense verstaan word, dit is die taal van die rykes en beroemdes, sowel as die armes en die wat berug is.

Dis baie selde dat jy sal lees van die geluk van hulle wat die bopunt van die suksesleer bereik het. Hulle het geleer dat geld nie alles is nie - dat geld stoflike dinge (goed) kan koop, maar die geluk nie. Geld en geluk gaan nie noodwendig hand aan hand nie.

Jou kosbaarste BATE sal jou help om jou eiewaarde te ontdek in 'n wreld waar geld oorheers en selfs die waarde van mense bepaal. Jy het nodig om jouself te waardeer. As jy eers weet hoe om te bepaal wat jy regtig werd is, sal jy anders dink, praat en doen, want jy sal anders voel oor jouself

JY is jou kosbaarste bate, nie as gevolg van jou nettowaarde nie, maar as gevolg van wie JY is!

Features

SummaryAs jy wegkyk van dit wat materialisties is (waar geld as maatstaf gebruik word) en na God en jouself kyk, sal jy ontdek... Wie JY is maak jou ryker as 'n miljoenêr...
AuthorDanie Vorster
PublisherCarpe Diem
Pages128
ISBN1-4322-0839-X
ISBN 13978-1-4322-0839-4

Recently viewed

Kia Picanto Radiator Cooling Fan 2017+
R1,373.75
Whiskas Cat Food Dry Adult Fish 500 G
R79.34

Customer ratings: 1 ratings

great seller.
11 Nov 2019