This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Romeo + Juliet (Dvd)
Secondhand
R25.00
Juliet and Romeo (DVD)
New
R398.00
Jou Romeo (DVD)
Secondhand
R30.00
Die Wonderwerker (Afrikaans, DVD)
Secondhand
R40.00
Jou Romeo (Afrikaans, DVD)
Sold

Jou Romeo (Afrikaans, DVD)

New 10 were available
Indicative market price: R165.00
R98.00
41% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
PG
Format
DVD
Genre
South African
Product code
FYWC-4844-G670
Bob Shop ID
275022137
Jou Romeo (Afrikaans, DVD) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days



Die film, wat romanse, Shakespeare, krieket, vriendskap, onvoorwaardelike aanvaarding en die liefde vier, vertel die verhaal van twee vasbeslote dramaliefhebbers van Horskool Monument in Krugersdorp wat tot enige uiterste sal gaan om hul droomproduksie op die planke te bring, met onverwagse gevolge.

Yvette (Elani Dekker), Tyler (Christopher van der Westhuizen) en die dramabrigade is 'n piepklein #arty -minderheid in 'n sportmalskool en hulle het slegs een doel voor o: Om Romeo en Juliet in hul matriekjaar op die planke te bring. Die skoolhoof, meneer Kirby Potgieter (Pierre Breytenbach), het egter ander planne en sny die kuns- en kultuurbegroting om opgraderings aan die klubhuis aan te bring.

Desperaat om kaartjies te verkoop en sodoende die vertoning te red, beraam Yvette en Tyler 'n plan. Hulle oortuig die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais (Ruan Wessels), om die rol van Romeo in Tyler se plek te vertolk. Hulle plan werk en die kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel onverwags aangetrokke tot die bleek dramasiel Yvette. Sy sien ook skielik meer in Marko raak as die image van 'n "oppervlakkige" spiertier-jock met 'n mooi glimlag.

'n Leuen dreig egter om hulle uitmekaar te skeur en gevolglik ook die opvoering te kelder. Om universiteitstoelating te kan kry, moet Marko 'n sportbeurs met sy krieketkolf losslaan. Terwyl hy uithaal en wys op die krieketveld, wonder Yvette of Marko werklik haar Romeo kan wees.

Features

SummaryDie film, wat romanse, Shakespeare, krieket, vriendskap, onvoorwaardelike aanvaarding en die liefde vier, vertel die verhaal van twee vasbeslote dramaliefhebbers van Hoërskool Monument in Krugersdorp wat tot enige uiterste sal gaan om hul droomproduksie op die planke te bring...
StudioFilm Factory
FormatDVD
Release date20170324
ContributorsRuan Wessels (Actor), Elani Dekker (Actor), Christopher van der Westhuizen (Actor)

Recently viewed

See more
GAME OF OPPOSITES;EDUCTIONAL PUZZLE, TEACHER HOMESCHOOL SUPPLIES; TODDLER LEARNING TOYS; BIRTHDAY
New
R158.00
36% OFF
Killer Deals Milanese Band for Samsung Galaxy Watch 4 40mm/44mm - Gold
New
R339.00 R529.00
18mm Steel Wrist Strap Watch Band for Fossil Female Sport / Charter HR / Gen 4 Q Venture HR (Rose...
New
R329.20
Beau Blue Frayed Ruffle Sleeve Denim Shirt
New
R619.00