Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Yvette droom al van graad agt af om Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir krieket aangewend. Die drama nerds het 'n plan: Wat as hulle die gewildste ou in die skool die krieketheld Marko Marais kry om die rol van Romeo te vertolk?
TITLE: Jou Romeo
AUTHOR: VILJOEN,F
SKU: 9780624081210
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 16/12/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr