Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VOLWASSENE / HUWELIK -
"Nog 'n boek oor seks?
Dit is egter nie 'n gewone boek oor seks nie.
As kliniese sielkundige het Dr Sandra Pertot haar op die behandeling van seksuele probleme toegele, en gevolglik insiggewende boeke en artiekels probeer vind wat haar pasiente kon lees. Daar is egter baie min wat sy met vertroue kan aanbeveel.
WAAROM?
Omdat die meeste van hierdie boeke moralisties, sensasioneel, onrealisties, vervelig of bloot foutief is.
Hierdie boek is NUGTERE PERSPEKTIEF!! ...."
Beeld verskil.