| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Attie Bierman, gewese huursoldaat, voer 'n suk-kelbestaan as versekeraar tot die verleidelike ryk-mansvrou, Rosanne van der Plank 'n groot polis vir haar man by hom uitneem. Meteens is Attle se lewe 'n draaikolk van bedrog en intrige. Hy kry te doen met ...
Versoeking
Meer geld as wat hy ooit besit het en die soete vooruitsig van 'n Intieme liefdesverhouding met 'n ander man se vrou
Nog meer versoeking ... en moord
Bernard van der Plank soebat Attie om hom dood te maak. As vergoeding bied hy hom 'n reuse-bedrag geld aan.
Spanning
Attie word in hegtenis geneem vir 'n moord wat hy wᅢ빼ᄎ, maar nie kon pleeg nie... omdat die man reeds dood was. Of was hy? Want Attie kry te doen met 'n...
- Lyk wat leef
Bernard van der Plank is dood. Of is hy? En as hy is, wie het hom vermoor? En waarom
Maar lees diᅢᄅ naelbyt spanningsverhaal met 'n slot wat soos 'n hamerhou tref liewer self.
Nostalgiese sagteband retroboekie
Condition: Good