Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
" Elsa Joubert se eerste novelle Ons wag op die kaptein verskyn nadat sy op 15 Maart 1961 'n berig in Die Transvaler lees van twaalf mense wat in Angola op 'n plaas deur 'n terroristebende aangehou word. Hierdie mense se verhoor word drie keer uitgestel terwyl die bende wag op die kaptein wat oor die rivier sou kom, en dan word hulle vermoor. Die uitgerekte wag op die koms van die kaptein impliseer 'n apokaliptiese element. Die roman vertel die verhaal hoofsaaklik uit die oogpunt van 'n vrou (Ana-Paula) wat haar 'n klompie jare tevore as bruid in 'n liefdelose huwelik by 'n man (Carlos Figueira) in Angola aangesluit het. Nadat sy vanuit Lissabon by Carlos aangesluit het, vind sy uit dat hy twee basterkinders het uit 'n verhouding met die swart vrou Nga, terwyl sy geen kind van haar eie kan hê nie. Hoewel sy 'n ander liefdesverhouding aanknoop, voel sy nie dat sy daar hoort nie en slyt haar dae in bitterheid en wanhoop. Hierdie roman word deur Klaas Steytler in Engels vertaal onder die titel To die at sunset en dit word ook tot 'n toneelstuk verwerk. Ons wag op die kaptein word in 1964 met die Eugène Marais-prys bekroon. Hennie Aucamp neem 'n fragment uit hierdie boek op in die versamelbundel Wys my waar is Timboektoe. " WIKI
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.