| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog spinternuut en ongelees. >>> Lekker om weer n bietjie oor ons land en haar geskiedenis te lees..om langs die Voortrekker monument te staan toe hy gebou is en om die Tweedee Wereldoorlog te beleef...die Ossewasbrandwag en die Natte en Sappe se stryd waarvan my oupa's altyd gepraat het....Goeie navorsing is gedoen en dit is n lekker lees...sien uit na die tweede boek in die trilogie...
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.