Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die letterkunde van Griekeland, en ook die van Europa begin met Homerus, grootste epiese digter wat duidelike beeld van die vroegste Ariese beskawing gee.
INHOUD: Die Epos, Elegie, Jambiese Posie, Liriek, Tragedie, Komedie, Geskiedskrywers, Filosowe, Redenaars, Hellenistiee Letterkunde, Glossaria, Bibliografie, Indeks.
1969 Stellenbosch Universiteitsuitgewers hardeband met stofomslag in beskermer, goeie toestand, goed gebind skoon wit bladsye, 261 bladsye met indeks, boek wys baie min gebruik soos geringe tape oorblyfsels, paar sagte potloodonderlynings.