Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Baie interessante kyk na die mense en gebruike van die omgewing. Kinderdae herinneringe en kontreistories uit Breede Vallei soos bv. Smoking room, Vyftig myl op 'n dag, Kleinhuisie, Die Vleiskamer, Donkies, diere en dinge, Alsbrandewyn en boegoeasyn, die vark in die put, Dorsmasjien, Waar spore doodloop ens ens.
Boplaas Huguenot, J BURGER , 1982. Hardeband 181 bladsye, boek goed gebind en skoon bladsye , behalwe tape merke en biblioteekkaarte op 1ste en laaste lee endbladsye. Boek geteken deur skrywer, sien foto hieronder.