Nadat daar 'n bod op 'n ietem geplaas is, word daar verwag dat dit deur gevoer sal word. Geen geldige rede was verskaf waarom dit nie gedoen was nie. Die koper beweer slegs dat hy reeds 'n ander soortgelyke ietem gekoop het. Voorts verwag hy dat hy binne ure nadat die ietem gesluit het gekontak moes word. Volgens BOB is daar 'n sewe dae tydperk ter sprake. Uiter swak en onredelike van die koper om te verwag dat die aarde moes ophou draai omdat hy op 'n oscilloscope gebie het!