weet jy wat - hou mar die geld en hou jou heat pad!!!! die mail wat jy my kamstig gister gestuur het het my nou nog nie bereik nie - tog kry ek al my ander mails. en ja ek het jou al gebel en jy het nie geantwoord nie. ek het wel met jou gepraat nadat ek klaar die rating gegee het - soos ek gese het ek sal graag my rating verander as ek of my geld of my item ontvang. tot dan bly ek by wat ek gese het, ek het jou al hoe lank terug betaal en nog steeds nie my produk ontvang nie. Responded 03 Jul 2007