Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 55 32 1 1

All ratings given to sellers

Vinnige en seepgladde transaksie, altyd 'n plesier om by die verkoper te koop.
05 Dec 2011 jannell2176
Vinnige en seepgladde transaksie, altyd 'n plesier om by die verkoper te koop.
05 Dec 2011 jannell2176
Soos altyd het die transaksie goed afgeloop. Dankie vir die geduld met betaling in my tydelike afwesigheid.
06 Jun 2011 kleinhond6887
Goeie transaksie, soos altyd gladweg afgehandel. Dankie!
06 Jun 2011 kleinhond6887
Vriendelike verkoper, transaksie het gladweg verloop, baie dankie.
11 Apr 2011 walwen871
Vriendelike, hulpvaardige en geduldige verkoper. Sal graag weer besigheid doen.
18 Feb 2011 jannell2176
Transaksie het glad verloop, vriendelike korrespondensie en skildery was goed verpak, aanbevole verkoper.
19 Aug 2010 chriden615
Transaksie het glad verloop, boek in toestand soos beskryf en goed verpak vir versending.
16 Aug 2010 Bokmakierie20281
Die nege boeke is in baie goeie toestand, baie goed verpak en vinnig verskeep. Ek koop gereeld by die koper en beveel hom aan. Dankie weereens.
06 Jul 2010 kleinhond6887
Boek soos beskryf, spoedig versend. Goeie transaksie en aanbevole verkoper, dankie.
06 Jul 2010 naudeej6982
Goeie transaksie, vinnig afgehandel.
21 Jun 2010 bashewa5205
Vinnige verskeping en goeie verpakking, aanbevole verkoper.
21 Jun 2010 firsttime17550
Nogmaals 'n vinnige probleemvrye transaksie en die boek was goed verpak, dankie.
21 Jun 2010 Surferbaybooks9554
Seepglad transaksie, soos gewoonlik. Goeie verkoper.
21 Jun 2010 Surferbaybooks9554
Aangename persoon om mee besigheid te doen, sorgsame verpakking en doen moeite, baie dankie.
02 Jun 2010 kleinhond6887

Aangename persoon om mee besigheid te doen, baie dankie.
02 Jun 2010 Waveren27952
Die boek was baie sorgsaam verpak en die versending vinnig. 'n Plesier om mee besigheid te doen.
27 May 2010 Ulula6293
Nice smooth transaction, friendly emails - pleasure to do business with.
12 May 2010 BennAndSandy1964
Smooth transaction, friendly emails and a pleasure to do business with.
21 Mar 2010 Surferbaybooks9554
Experienced seller, quick in sending sold goods.
01 Mar 2010 chriden615
As always in the past, friendly, quick service and accurate description of condition of book.
01 Mar 2010 Surferbaybooks9554
Vinnige aflewering, goed verpak en in toestand soos beskryf. Aanbevole verkoper.
25 Jan 2010 kleinhond6887

Quick, friendly and efficient. Item arrived well packaged and in the condition as described.
30 Dec 2009 BookBin3399
Painting arrived well packaged and in good order.
24 Aug 2009 Attic Treasures2303
Book arrived well packaged and in better condition than described. Excellent service, thank you.
05 Aug 2009 Klaas4724278