Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 31 19 2 0

All ratings given to sellers

Goeie diens. Goeie produk¿¿
21 May 2017 witmamba3525
Uitstekende diens. Sal hulle weer gebruik¿¿
12 Sep 2016 The Book Traders5123
Flinke diens. Produk puik.
06 Sep 2014 De Blaauwe Huijs3063
'n Groot plesier / An absolute pleasure. Ons leuse is DIENS / SERVICE our motto.
Responded 06 Sep 2014
Uitstekende diens, verpakking en produk!
10 Apr 2013 mornegerber5120
Produk is baie netjies verpak en lyk soos nuut. Uitstekende diens. Dankie. Pieter R Botha
22 Jul 2012 time_machine8343
Flink diens. Item pragtig verpak.
04 Mar 2012 mornegerber5120
Goeie kommunikasie. Flink diens. Dankie.
06 Nov 2011 mira210552
Puik produk. Uitstekende diens. Dankie.
16 Oct 2011 steam era331
2e keer wat ek iets bestel en 2e keer is daar fout. Ek was bewus van die dakkie van die een trokkie, maar die ander trokkie se hakkie was gebreek. PB
22 Nov 2010 RED DEVIL SAR SAS1847
PIETER OP DIE FOTO WYS DIT DIE HAKKIIE IS GEBREEK AS JY WILL KAN JY DIT TERUG STUUR EN EK SAL JOU GELD TERUG AAN JOU BETAAL.
Responded 22 Nov 2010
Baie dankie. Goeie diens.Pieter R Botha
01 Sep 2010 boomlager2484
Goeie diens. Trokkie is pragtig.
25 Jul 2010 SANETSA1153
Pragtige Hummeltjie. Baie dankie.
12 Jul 2010 Motorman1938
Baie dankie. 'n Goeie aankoop wat professioneel hanteer is.
13 Jun 2010 HookedOnTrains442
Baie dankie. Tevrede.
14 May 2010 Stinkhout13502
Tevrede. Dankie.
11 May 2010 clive 65287950
Ek is baie tevrede. Dankie
11 May 2010 HookedOnTrains442
Prompt service. Thank you. Pieter Botha
27 Apr 2010 firsttime17282
Alles was mooi verpak, maar die een wielietjie en die armpie is los. Ek gaan dit terugstuur na 12 Januarie as ek van vakansie af terugkom. P Botha.
13 Dec 2009 RED DEVIL SAR SAS1847
HET MET JOU GEPRAAT NIE N PROBLEEM SAL VIR JOU UITSORTEER EN VIR JOU TERUG STUUR.GROETE RAS
Responded 13 Dec 2009
Service fine. I was, however, too STUPID to have seen that it is a Hummel type figurine. I do not think it worth much more than R12
05 Apr 2009 See Leah1086
You welcome to return item for refund. Can assure you figurine cost me much more than R12 when purchased in Germany years ago!
Responded 05 Apr 2009