All ratings given to sellers

goeie diens en vinnig baie dankie
11 Dec 2010 Sell it9813
Aflewering vinnig.
15 Aug 2010 ATMT ELECTRONICS529
Het ontang. Jy het dit gou gestuur, maar ek het dit laat gekry ons poskantoor is so bietjie agter die tyd. Dankie dat jy dit so gou gestuur het.
26 Dec 2009 samps57
Nie heeltemal tevreede nie. Dit werk nie.
27 Sep 2009 Jewel Traders5479
Besig om uit tesorteer
Responded 29 Sep 2009
tevreede dankie. Dis net die posgeld wat te hoog is. Ek betaal R34.00 en dit kos net R19.05.
16 Sep 2009 louvaine(Blacklisted)
Ek is tevreede. Julle vra R35.00 vir posgeld maar dit kos jou nie R19.05. Hoekom moet ons so baie betaal.
16 Sep 2009 micca(Blacklisted)
het gekry 02/09/2009. werk nie soos dit moet nie.
02 Sep 2009 Seal The Deal51943
die goed werk nie. Ek gaan die goed terug stuur.
02 Sep 2009 Seal The Deal51943