All ratings given to sellers

Altyd baie aangenaam om by hierdie Verskaffer te koop, eerlike en vriendelike mense. Baie dankie.
22 Apr 2014 Bokmakierie19598
Soos altyd was dit weereens baie lekker om besigheid te doen met hierdie vriendelike en eerlike mense. Baie dankie
22 Apr 2014 Bokmakierie19598
Baie dankie, die diens was soos altyd vriendelik en flink en ek is baie in my skik met die 4 boeke.
17 Dec 2012 Bokmakierie19598
Baie dankie vir nog 'n spoedige en suksesvolle transaksie met 4 items. Diens is puik!
17 Dec 2012 Groenvlei10045
Uitstekende diens ontvang met die aankoop van bostaande boek tesame met drie ander boeke. Hoogs aan te beveel - baie dankie!
08 Oct 2012 Groenvlei10045
Dankie Charl vir die 2 boeke van Kotze - hulle is in puik toestand en die Skrywer se handtekening is 'n GROOT bonus!
05 Oct 2011 Waveren25337
Baie dankie vir 'n lekker transaksie met die aankoop van 7 artikels. Items is in baie goeie toestand soos gewoonlik.
26 May 2011 Bokmakierie19598
Great service as usual. Speedy delivery on four items. Very neat packaging. Thank you very much!
18 Apr 2011 Bokmakierie19598
Rating 6 books bought from Bokmakierieon 22,23 and 24 Dec. . Beautiful people to deal with. Very honest and speedy service. Thanks a lot!
11 Jan 2011 Bokmakierie19598
I have bought 3 books from this Seller and the transaction was completed very smoothly and to my satisfaction.
18 Nov 2010 pbkc3183
Baie dankie vir die uitstekende kopie en eerlike transaksie soos altyd. Hierdie "rating" geld vir die 6 boeke ontvang by my laaste aankoop.
03 Jul 2010 Bokmakierie19598
Speedy service, item in new condition, thank you very much.
22 May 2010 Loot(Blacklisted)
Rating covers purchase of 5 books from this Seller. Excellent and speedy service, thank you Heidi!
22 May 2010 Bokmakierie19598
Baie dankie vir puik diens gelewer t.o.v. aflewering sowel as die eerlike aanbieding van die 5 boeke wat ek by u gekoop het.
28 Mar 2010 Bokmakierie19598
Aangename transaksie en boek in baie goeie toestand - dankie.
08 Mar 2010 Bokmakierie19598
Goeie besigheid gedoen. Boek in baie goeie toestand Dankie
08 Mar 2010 Bokmakierie19598
Transaksie het bevredigend verloop. Baie dankie
23 Feb 2010 Waveren25337
Smooth transaction and friendly service. Thank you very much!
21 Feb 2010 kingmidasgold25313
Pleasure doing business with you, thanks.
19 Feb 2010 Level Up Life Coaching4581
thanks for speedy and friendly service
11 Feb 2010 scribblers167
dankie vir spoedige aflewering en vriendelike diens
09 Feb 2010 Bookstar1215