Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 54 45 0 0

All ratings given to sellers

great service. fast delivery and well packed
02 May 2012 Absolutely Everything31331
was great dealing with this seller. great and fast service
02 May 2012 Absolutely Everything31331
Hallo daar. Baie Baie dankie. dit was great service and baie dankie vir die manier wat julle die goed verpak. Dit het HEEL by my aangekom. dankie.
25 May 2009 DanKing28175
very professional. and a pleasure to deal with you
18 Dec 2006 Trade Broker2672
Thanks for a great service. Great ring. A bit small but no problem.
02 May 2006 Stylish Chic999
its in the mail. and now i just have to be patient. thanks
30 Jan 2006 Big Red122
dankie ons speel nou lekker met die fotos
30 Jan 2006 superfv22729
kinders geniet hierdie vreeslik
30 Jan 2006 superfv22729
great resepte
30 Jan 2006 superfv22729
dankie. gaan lekker speel met die resepte
30 Jan 2006 superfv22729
Thanks for a great gift set
30 Jan 2006 LadyRaven3381
thanks. lloking forward dealing with you again
11 Jan 2006 ebook_auctions785
thnaks. great service
09 Jan 2006 ebook_auctions785
Thanks
09 Jan 2006 superfv22729
Kan nie onthou dat ek hom gewen het nie? laat weet my asb
17 Oct 2005 The4Gs473
Ek dink my sus gaan van haar present hou sy het 'n hele spul koei goed in haar kombuis. tot koppies met spene aan vir 'n voetrus.
17 Oct 2005 The4Gs473
Dit is stunning. Sal daarvan hou om die hele reeks te kom kry.
17 Oct 2005 The4Gs473
Baie dankie. Ek moet nou net leer hoe om dit te gebruik
17 Oct 2005 The4Gs473
Ek is mal hieroor maar my arme pappagaai nie, hy is bang vir hom. Dankie vir die flinke diens
17 Oct 2005 The4Gs473
net betyds gekoop om saam te neem met vakansie. Thanks julle is soos altyd great om by te koop.
31 Aug 2005 The4Gs473
Geniet jou vakansie! Laat weet as jy terug is...
Responded 02 Sep 2005
soos altyd 'n groot plesier om by julle te koop, diens en alles is baie flink. Baie dankie
22 Aug 2005 The4Gs473
Hierdie is baie oulik ek dink ek moet nog een aankaf, ek dink nie net een gaan die ding doen nie. Baie dankie vir julle vinnige diens. Hy het heel aangekom by my> (Groot plus)
01 Aug 2005 The4Gs473
Nou kan ek baie goed in sakkies bere. Dankie lekker geshop hier. Baie flinke diens. Dankie ek koop weer hier
01 Aug 2005 The4Gs473
Was lekker om hier shopping te doen, ek het my goodies baie gou gekry. Julle lewer stunning diens. Ek koop weer daar
01 Aug 2005 The4Gs473
Thanks for the great buy
16 May 2005 cindysn34201
Dankie vir die geleenthied om die oulike 2way doorbel te wen.
16 May 2005 egadgets(Blacklisted)
A pleasure dealing with you thanks for youre kind support
Responded 04 Sep 2005