All ratings given to sellers

Ek het lank gewag vir die doane, maar dit was die moeite werd. Baie dankie.
15 Jul 2014 Melinda Hefer(Blacklisted)
Dit is iets wat ek baie lank gesoek het. Werk wonderlik. Baie dankie. Rudolph
23 Jun 2014 Nii81180
Baie dankie. Ek sal beslis weer van jul diens gebruik maak.
23 Jun 2014 wegry294
Dankie Morne. en groete. Sal as daar weer iets is by jou koop.
12 May 2013 Seller1234510306
Baie goeie ondervinding om by hom te koop. Sal dit weer doen. Dankie Morne
05 May 2013 Seller1234510306
Baie dankie vir die wonderlikke "Photo Frame". Ek sal beslis weer van Neux se produkte koop.
04 Jul 2012 Online Deals SA103507
Sal hom beslis weer gebruik
07 May 2012 JM000722779
Both items received in 100% condition . Thanks.
03 Nov 2011 WonderDeal22128