Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 24 15 1 0

All ratings given to sellers

Great Seller!! Excellent communication!
02 Nov 2016 goodsale(Blacklisted)
Great Seller!! Baie dankie vir positiewe terugvoer en flinke diens!!
02 Nov 2016 BestOnlineShop2175
Bought item on 21 Dec 2011, and paid for it! Still no parcel!! and no feedback from seller!!! At last!! Received the item on 21 January.
05 Jan 2012 wedamart2099
Het in die verlede ook by Neux gekoop. Altyd lekker om vinnige diens te kry!! Baie dankie!!!
19 Dec 2011 Online Deals SA103507
Great Seller!
21 Jan 2011 Cali Craft and Gems21711
Vinnige terugvoering gekry. Baie dankie.
13 Dec 2010 BestOnlineShop2175
Baie flinke diens, het gister betaal en die pakkie is vroeg vanoggend gepos. Baie dankie, dis lekker om met so iemand besigheid te doen.
10 Dec 2010 janhan138
Baie vriendelike diens, sal beslis weer vir 'blockshop' ondersteun. Thanx
07 Dec 2010 blockshop(Blacklisted)
Baie goeie diens!! Sal weer van julle gebruik maak!! Dankie
05 Sep 2010 Seeds and All84994
Baie goeie diens, vanaf bestelling tot ek die pakkie gekry het!!Baie dankie
05 Sep 2010 Seeds and All84994
Die beste diens ooit!!! Ek het onmiddelik 'n e-pos met al die inligting van 'SEEDS AND ALL' ontvang. Sal enige tyd weer van hul gebruik maak! :-)
05 Sep 2010 Seeds and All84994