Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 53 31 2 0

All ratings given to sellers

die mooiste vis in die hele wereld is myne. Baie dankie vir al die moeite met die verpakking , dis keurig gedoen met die mooiste kaartjie
17 Apr 2013 Art4Africa551
Skildery is pragtig. Posdienste super stadig!
02 Apr 2013 Studio art658
soos altyd is die verkoper se diens fantasies,,,, die posstaking het my spoedpos in slakkepos verander,Nolleen was SAAM histeries en baie behulpsaam
02 Apr 2013 numisma2686
Epos gestuur oor die massa wat verskillend is.
04 Feb 2013 GEMSTONE134290
No email received. Heading states 0.22. Description states 0.17. One of them is correct. I'm human, I make mistakes.
Responded 07 Feb 2013
puik diens,.... wat geadverteer word is wat jy kry.
04 Feb 2013 Malcolm4425874
Ek is tevrede met jou diens .... maar ek was stupid om sulke klein stene te koop! het 'n vergrrotglas nodig. so vies vir myself
04 Feb 2013 GEMSTONE134290
n lieflike geslypte steen, Baie dankie vir die mooi verpakking. Julle diens is 10 uit 10
04 Feb 2013 numisma2686
Baie vir die pragtige verpakking: voel soos Kersfees
04 Feb 2013 numisma2686
Baie dankie, diens is top gehalte
27 Jan 2013 Renste Buy and Sell2086
Flinke aflewering. Baie dankie
27 Jan 2013 Renste Buy and Sell2086
Happy with my product. Speed service. Thank you so much
27 Jan 2013 COINS JEWELLERY HOME6386
Baie dankie, pakkie ontvang met groooooot opgewondenheid
18 Jan 2013 Malcolm4425874
Whaooo dis is n skaal duisend. Winskopie van die jaar.
13 Jan 2013 Renste Buy and Sell2086
Hi! Bly julle is tevrede met die skaal! Baie dankie vir julle ondersteuning!! Groete!
Responded 13 Jan 2013
Baie dankie
07 Jan 2013 zars886432
Good? No Better.... no the BEST seller.
07 Jan 2013 luluangel3182
Baie dankie vir die flinke diens, en dit so ooral die Kersfeesdae.
07 Jan 2013 adi14463
Dankie :)!
Responded 10 Jan 2013
Baie baie dankie.. alles so keurig en versigtig verpak! Die aflewering was ongelooflik vinnig gedoen. Heather jy is amazing.
09 Dec 2012 luluangel3182
Dankie ek het potplanthouer ontvang.
10 Sep 2012 Oudeklip Nagosie1036