Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 20 19 0 0

All ratings given to sellers

Puik diens. Sal weer by haar koop
30 Apr 2016 naudeej6815
Ek sal beslis weer by hulle boeke koop. Dit was 'n aangename ondervinding. Dankie Corat
13 Mar 2016 Ulula6171
Dankie Baie goeie toestand en goed verpak. Sal weer besigheid doen Corat
09 Oct 2015 Pierneefonline1289
Baie dankie. Dis lekker om met jou besigheid te doen. Die boeke is baie netjies versorg
18 Jul 2014 Waveren27241
Baie dankie. Boek is goed versorg en verpak. Die nuwe plastiekoortreksel doen die ding.
01 Jun 2013 kleinhond6678
Baie dankie vir my boek. Goeie verpakking en boek in goeie toestand. Jammer oor die pos-stakings maar ons is ook nou daardeur
14 Apr 2013 Replay ZA Collectables6781
Baie dankie vir flinke diens en goeie verpakking
14 Apr 2013 ROTHESAY1234263
Baie dankie. Boek is in 'n goeie toestand, netjies versorg en goed verpak. Sal weer by jou koop.
11 Nov 2012 Waveren27241
The books were in a very good condition and so the packing. Thank you I will surely deal with you again
28 Oct 2012 Everest Books180
Ek het my boek in 'n baie goeie toestand gekry. Ek sal weer by jou koop.
21 Oct 2012 Waveren27241
The books were in a very good condition and so the packing. Thank you I will surely deal with you again
21 Oct 2012 Everest Books180
Boeke was netjies oorgetrek met plastiek en skep so 'n baie goeie indruk Baie dankie vir julle uitstekende diens Sal weer by julle koop
21 Oct 2012 Surferbaybooks9420
Goed verpak. Was bietjie laat agv ongeluk . Laat weet net asseblief die klient as daar sulke vertragings is. Verder Baie dankie. Sal weer besigheid
25 Jun 2012 Bargain Buys4320
Baie dankie, boeke in goeie toestand, goeie verpakking en flinke diens. Sal weer by jou koop
23 Apr 2012 Groenheide Boeke2692
Baie dankie, goeie verpakking en flinke diens. Sal weer met jou besigheid doen.
23 Apr 2012 Groenheide Boeke2692
Baie dankie vir jou flinke diens , goeie verpakking en die toestand van die boeke. Ek sal jou weer ondersteun. corat
16 Apr 2012 Groenheide Boeke2692
Baie dankie vir jou flinke diens , goeie verpakking en die toestand van die boeke. Ek sal jou weer ondersteun. corat
16 Apr 2012 Groenheide Boeke2692
Dankie vir jou kwaliteit diens. Dit is altyd aangenaam om met jou besigheid te doen. Cora
11 Dec 2011 SalomieS5283
Flinke en vriendelike diens. Sal weer by SurferBayBooks koop. Dankie
16 Oct 2011 Surferbaybooks9420