Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 31 25 1 2

All ratings given to sellers

clock work bent and does not work.
07 Feb 2019 igor128569
35x35 geadverteer 30x30 ontvang. verkoper nie bereid om saak reg te stel. ek vertrou alle verkopers onvoorwaardelik. so ek is wreed ontnugter.
25 May 2015 bilbo235(Blacklisted)
Sipo, i love my work. it was in a very good condition. thanks christo
03 Jun 2014 siphozulu(Blacklisted)
Sipo, thanks for giving your utter best. i will buy from you again. christo
03 Jun 2014 siphozulu(Blacklisted)
baie mooi skildery. baie akkomoderende verkopers.
05 Sep 2013 Bostoe181
my aalwyne is geraam en dit lyk stunning groete. christo
07 Oct 2012 Luvi467
louise jy is n dinamiese skilder. christo
07 Oct 2012 Luvi467
ek sal haar werke orals bemark want dit is eg en vars. christo
07 Oct 2012 Luvi467
sy is briljant. christo
07 Oct 2012 Luvi467
louise is skitterend. ek wag nie vir my uitstekende kunswerke. ek wag nouwant die staking hou iewers my pakkie op. seen. christo
07 Oct 2012 Luvi467
die skildery se kleur is anders as die een wat ek ontvang het. myne meer herfskleurig. verkies die kouer kleure.
21 Mar 2012 Luvi467
skilderye word skitterend verpak
21 Mar 2012 Luvi467
jou werk is van die hoogste gehalte
25 Dec 2011 Ms de Ville201
skitterende produk en baie goed verpak
25 Dec 2011 Dankat411