This seller is a real bull shitter ! He made me a personal offer to buy the laptop, same as some others personal offers that was made for the same laptop. I have family in Parys, and visited them over the festive season. There is definitly no 305 B Tweede Laan in Parys, the street number stops at 27.
Luckily I did not pay and money. We do not need such assholes on the site.
Wel, sekerlik kon ek nie n wonderlike item vir R 46.00 verwag nie, maar die item het my verbaas. Dit was defnitief die grootste gemors wat ek nog ooit gekoop het, maar soos reeds genoem kon seker nie beter verwag nie. Ek dink nietemin die item was nie eers n tiende van die posgeld werd nie.
Dankie in elke geval.