Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 52 50 1 1

All ratings given to sellers

Jammer dat ek nou eers rate, hom gister gekry. Baie dankie vr al die moeite hy is pragtig. Sal altyd besigheid met jou doen. AAAA seller!!!!
22 Dec 2013 Collectors Corner4547
Baie dankie vir die mooi pype en al die emails. Hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers. AA SELLER!!
23 Oct 2013 DWV53
Baie dankie vir die vlinke diens en mooi verpakking. Hoogs aanbeveel vir toekomstige koper. AA Seller
23 Oct 2013 nico28152365
Baie dankie vr di pragtige ossewa di verpakking was puik. Di wa lyk net soos op BOB !!! Sal altyd by jou koop !! Puik diens !!!!! Hoogs aanbeveel !
24 Aug 2013 Trodey37
Baie dankie vandag na die strike my pakkie gekry. Baie mooi !!!!
09 Apr 2013 SA golden oldies2983
At last with the strike, thanks for al the emails and updates !!! AAAAAAA SELLER !!!!!!!
05 Apr 2013 Shop a Magic47828
Baie dankie vir die mugs, pragtig en dankie vir al die kominukasie !!!!! Good for BOB !!!!!
02 Apr 2013 Jabberwockie5589
Baie dankie dis pragtig, goeie diens en AA Seller!!!!
02 Apr 2013 Jabberwockie5589
Baie dankie vir die pype, AA Seller!!!!!!! Net so mooi soos op BOB!!!!
30 Mar 2013 Sailer B2155
Baie dankie vir die pragtige coffee grinder. AA Seller!!!!!!!!!!
30 Mar 2013 dame848956
Still waiting for T & T number, no responds since the 27th February!! No response on e mails.Will consider to change rating on receive of parcel !!!
29 Mar 2013 SonyaLeRoux442
Baie dankie vir die pragtige ossewa, ongelooflike mooi. Dankie vir die vlinke diens. AAA Seller !!!!!
29 Mar 2013 Collectors Corner4547
Wow ongelooflike pragtig!!! !!!!!! Baie baie dankie !!!
25 Mar 2013 jangles1133
Dankie vir die ongelooflike pragtige messe, mooier as op BOB !!!!!!!!!!! Sal altyd by jou koop !! Well done!!!
25 Mar 2013 vonkarajan1110
Dankie vir die pakkie, pragtige hout kar. Dankie vir al die e posse deur die "strike". Hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers!!!
18 Mar 2013 bungady169
Baie dankie vir die pragtige item, hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers.
15 Mar 2013 davenportantiques934
Baie dankie vir my "buckle" dis net soos op die foto, hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers!!!
13 Mar 2013 Bradley Jones337
Baie dankie vir die pragtige Perdekar, ongelooflik mooi. Hoogs aanbeveel.!!!!!!!!
13 Mar 2013 TOYZ IT596
Baie dankie vir die pragtige stel. Die geld werd. Word hoog aanbeveel vir toekomstige kopers!!!!!!!!
07 Mar 2013 Die Smitswinkel1573
I received my parcel finaly, both binoculars were broken on the same place, but will give you a good rating due to excellend customer service. Thanks!
01 Mar 2013 oneshopper11718
Nou vir die plan !!!!! Baie danie vir die uitstekende diens en epos wat jy gestuur het. Hoogs aanbeveel vir aanstaande kopers!
29 Jan 2013 Seeds for Africa50812
Baie dankie vir jou uitsteekende diens en die geskenkie, sal jou altyd aanbeveel!
29 Jan 2013 Seeds for Africa50812
Baie dankie vir my saad, excellend diens!! Sal altyd gebruik maak van julle , hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers!!
29 Jan 2013 Seeds for Africa50812
Baie dankie wat n pragtige burner, hoogs aanbeveel vir alle kopers.
29 Jan 2013 quik sell2525
Wat n pragtige masjien, die geld werd. Pragtig verpak , hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers!!!!
24 Jan 2013 findaz keepaz5000
Weereens baie dankie vir die meeste ongelooflike skildery. Waarde vir geld en hoogs aanbeveel vir almal wat wil bele in jou skildery!!! Baie dankie!!
07 Jan 2013 PieterArt1135
Baie dankie weereens vir n ongelooflike mooi skildery, hoogs aanbeveel vir toekomstige kopers. Skildery van 'n baie hoe gehalte!
21 Dec 2012 PieterArt1135
Dankie pragtige boksies sal altyd weer by jou koop. Hoogs aanbeveel!!!!
03 Dec 2012 cheryl ann12484
Diankie vir die prgtige munt dit was die moeite werd gewees om te gewag het deur die "strike" !! Dnk vir al die opvolg, sal enige tyd weer by j koop.
09 Nov 2012 money66172