Geezz het gedink hier koop ek nou 'n pot k......k. David, wat 'n wonderlike ervaring was my eerste b'or'b. Vandag met die stokke 'n 77 gespeel. Baie dankie my vriend, jy's 'n ou 1000.
PS Gebruik vir David, eerliker as die man sal jy nie sommer kry nie.
Happy Golging my friends