Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 25 24 0 0

All ratings given to sellers

Uistekende diens het Abderkant die wit brug gekoop 3 dae toe lees ek Potchefstroom na Jeffriesbaai.
08 Dec 2021 Waveren27009
Uitstekende diens boeke maandag gekoop woensdag lees ek. Potchefstroom na Jeffriesbaai.
08 Dec 2021 Waveren27009
Sal beslis weer van hierdie verkoper se dinste gebruik maak word sterk aanbeveel.
30 Apr 2021 naudeej6801
Baie betroubare verkoper korrekte produkte en goeie diens. Sal beslis weer van dienste gebruikmaak.
30 Apr 2021 naudeej6801
Baie tevrede met diens en produk sal beslis weer gebruik.
11 Feb 2021 Super Speedy Gonzalez4383
Diens is uitstaande regte produk is gelewer. Sal beslis weet gebruik. Dankie.
12 Jan 2021 MILSTORE(Blacklisted)
Die verkoper weet wat dienslewering is produk is reg en baie gou gelewer. Sal weer daar loop.
29 Nov 2020 Wisedeals49023
Die verkoper weet van dienslewering produk is reg en spoedig afgelewer sal weer van sy dienste gebruik maak.
29 Nov 2020 Wisedeals49023
Die regte produk baie gou ontvang en sal weer van hulle diens gebruik maak
17 Nov 2020 Kalahari Trading3153
Items was gou ontvang en terugvoer oor uitstaande item spoedig en akkuraat beantwoord. Sal weer by julle koop.
26 Jun 2020 TechnoPro(Blacklisted)
Items was gou ontvang en terugvoer oor uitstaande item spoedig en akkuraat beantwoord. Sal weer by julle koop.
26 Jun 2020 TechnoPro(Blacklisted)
Items was gou ontvang en terugvoer oor uitstaande item spoedig en akkuraat beantwoord. Sal weer by julle koop.
26 Jun 2020 TechnoPro(Blacklisted)
Baie gelukkig met diens en Lee .303 herlaaistel end opvolg aankope. Sal weet by hulls loop.
14 Jun 2020 TechnoPro(Blacklisted)
Goeie diens en lwewring was foutloos
25 Dec 2019 Boekery1684
Baie goeie reaksie en terugvoer ontvang spoedige lewering
25 Dec 2019 Boekery1684
Baie puik en flinke diens ontvang. Sal weer items by verkoper koop.
17 Oct 2017 Baysales1174
Spoedige aflewering produk is 'n geskenk en tevrede.
14 Mar 2016 oneshopper11712
Flinke diens en die korrekte produk. Sal weer gebruik.
15 Feb 2016 Tin Ladies2038
Puik verkoopdiens. Sal beslis aanbeveel en weer gebruik. AAA.
22 Jan 2016 Groenvlei10045
Baie vinnige diens dankie. Sal weer gebruik.
04 Jun 2015 gemsbokkie3676
Baie doeltreffende diens. Alles flink afgehandel.
13 May 2015 Waveren27009