Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 18 14 0 0

All ratings given to sellers

Baie dankie vir die vinnige diens. Die mat is pragttig!!!!! Net jammer die honde dink dit is vir hulle gekoop. Sal verseker weer deur jou aankoop.
11 Nov 2015 Celtic Woman6180
Hi M... et het gelag oor die honde en verstaan! Dankie vir die mooi gradering. Sien jou benekort. Mel
Responded 11 Nov 2015
Vinnige Uitstekende diens. Wendy jy is n ster! Ek gaan die diamante gebruik vir n nuwe ring!. Pragtige diamante.
05 Nov 2015 DoubleW3597
Diens uitstekend. n Pragtige ring en baie mooi diamante!!!!
05 Nov 2015 DoubleW3597
Mnr Alberts op 19-10-2015 geskakel. Hy kanselleer aankope. Courier R749-00. Hy het onderneem om Bid or Buy in kennis te stel.
22 Oct 2015 TribalTrade(Blacklisted)
Baie dankie vir die nuwe Chip Fryer wat jy gestuur het. Waardeer dit!
24 Sep 2015 ALPACO EQUIPMENT7192
Tevrede met diens
14 Sep 2015 The Appliance Company(Blacklisted)
Uitstekende diens! Gister voor 10vm betaal en vandag net na 11vm ontvang! Enige tyd weer met jou besigheid doen.
08 Sep 2015 Seal The Deal52426
Uitstekende diens. Mooi stel en oulike verpakking,
02 Sep 2015 Smart Collection6747
Uitstekende diens.! Vinnig en n baie oulike produk!
30 Aug 2015 cheryl ann12484
Swak diens. Geen boek hoe om broodmasjien te hanteer nie. Vuil en oud. Vir Hospice gegee!!!!! Nuwe masjien gister ontvang. Skoon en het n boek.
30 Aug 2015 The Appliance Company(Blacklisted)
Uitstekende diens!
30 Aug 2015 Oceans2013(Blacklisted)