Baie dankie vir die wat julle gelewer het en julle vriendelikheid sal weer met mense soos julle deel, GOD se rykste se¿¿n op julle lewens. Marius en Hermien
Dit is baie aangenaam om met so persoon te deel. Ons het glad nie geweet wat om te verwag met die pick a box en was baie verras om te sien dat dit meer as die moeite werd was om te bid, sal dit weer doen. Baie dankie
Baie dankie vir julle vinnige reeling i.v.m die verblyf reeling ek glo ek en my vrou gaan dit baie geniet en sal julle laat weet hoe dit was groete marius