Baie dankie vir die flinke diens. Het die resepte gekry nog voordat ek betaal het, dankie vir die vertroue. Sal enige tyd weer met jou besigheid doen. Jy's 'n *.
Dankie vir flinke diens - het lank gewag om item te ontvang nadat geld dadelik inbetaal is. Het darem weer e-mail ontvang wat die "delay" verduidelik het.